Dankie

Vanaand wil ek dankie sê. Die laaste paar dae het die rollercoaster wat my emosies is met my gemors. Ek is deur elke negatiewe en seer ding, oor en oor getakel in my gedagtes. Moes elke seer, oor en oor deur leef, elke droom prysgee wat ek het. En dit het nog nie gestop nie. Mens genees nie in ‘n dag nie. Elke oomblik is … Continue reading Dankie

Die Dood van Van Wildehart

Aksies, gevolge, dade – jou lewe omgedolweWoorde van wysheid, woorde van seerKoesterende God, verbrokkelende mensOpsies, keuses, ‘n warboel van wensHet jy jou kans tot geluk, verbeur?Word meëgeslinger deur woeste lewensgolwe… Die lewe is ‘n liter sê die gebroke manSy huwelike gebroke, sy huis vol spokeStaan op! Staan op! Minstens maak of jy kan! Jou hoop na die mooi skildery is tevergeefs.Jou droom van geluk is … Continue reading Die Dood van Van Wildehart