Wat dryf jou?
Ek onthou die eerste keer wat ek deel was van iets wat in my lewe die begin van verandering was. Dit sal vir meeste baie snaaks klink, maar dit was op ‘n sport pawiljoen gewees toe ek saam my vriende gees gevang. Ek het besef op daardie dag dat die goed wat my dryf is om ongelooflik te wees, om wat myne is te beskerm … Continue reading Wat dryf jou?